1. Home
  2. Ampie
  3. Namib Woestyn

Namib Woestyn

Ampie

Jy't gesê ek moet gaan dink Vêr in die weste by die kus Vergeet van alles wat jou pla Kry jou kop skoon daar Jy't gesê ek moet gaan dink Deur die hoogland pas Swakop verby Puros wat wag Knik vir die suiderkruis Drink ń bier en groet die dag Die son sal môre weer skyn Gee my net die namib woestyn Wys my net die geel sand se duine Bring my die atlantiese wind Tot by die skedelkus se punt Sodat my hart jou kan vind Gee my die sout kristalle smaak Golwe wat breek die son wat praat Grondpad wat lei na al die duine Met Geen selfoon seine Jou hart bly in myne Môre sorg vir homself Die swartboek diep al in gedelf Die jakkals en sy maat Los spore vir mekaar Dis waar ek vrede vind Die duiwel het jou stert Dis wat die mense sê Om net hier te wees Om saam met jou te wees Jy bly die moeite werd Mistroostige glimlag wat vir my vrede bring Nomadiese niks met geen genade Geloof hoop en liefde serenade

Share it


※ Songwriter

Ampie du Preez

https://onlyrics.co/en/ampie/namib-woestyn?lang=en

Submitted on October 18, 2022 by Anonymous

Comments

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Ampie
The best of
Ampie

Release Name or Album Name

Namib Woestyn

Release Date

October 18, 2019

Language

language English

Spotify

Listen song in spotify service

Words

Most Popular Words in Songs