1. Home
  2. Andriette
  3. Pêrel vir 'n Kroon

Pêrel vir 'n Kroon

Andriette

Ek weet jy is naby my, en ek weet dat waar jy jou vlerke sprei Jy my hart kan kry, jy leef in my vir altyd Tyd gee en die tyd kan neem, al was jy geleën, was jou hart ′n seën Ek sal nooit vergeet, my hart sal weet Jy's ′n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon, en jy leef binne my En die tyd moes jou vat, maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee Jy′s 'n engel in die hemel, die hemel waar vandaan jy kom Ek is diep in my hart so beloon, met ′n pêrel vir 'n kroon My trane sal water word teen die dorre grond sal ′n blom my wond Laat genees terwyl ek oor jou huil Jy's ′n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon, en jy leef binne my En die tyd moes jou vat, maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee Jy′s 'n engel in die hemel, die hemel waar vandaan jy kom Ek is diep in my hart so beloon, met ′n pêrel vir 'n kroon Hier, op hierdie plek waar ek staan is juwele niks nie Oh, maar waarheen my siel eendag gaan, daar wag jy vir my Jy's ′n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon, en jy leef binne my En die tyd moes jou vat, maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee Jy′s 'n engel in die hemel, die hemel waar vandaan jy kom Ek is diep in my hart so beloon, met ′n pêrel vir 'n kroon

Share it


※ Songwriter

RUDI CLAASE

https://onlyrics.co/en/andriette/perel-vir-n-kroon?lang=af

Submitted on October 18, 2022 by Anonymous

Comments

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Andriette
The best of
Andriette

Release Name or Album Name

Pêrel vir 'n Kroon

Release Date

July 31, 2015

Language

language Afrikaans

Spotify

Listen song in spotify service

Words

Most Popular Words in Songs

weet engel hart jy's diep kroon waar beloon leef binne moes vandaan daar′s maar vrede perel hemel jy′s

Analysis

Analytics audio from this song