1. Home
  2. Andriette
  3. Sewe Oseane

Sewe Oseane

Andriette

Die rivier in jou oë Is blouer as blou, en ek glo Dat 'n deel van my lewe in jou In jou toe gevou Waar net Ek en jy kan gaan As die golwe teen my rotse slaan Weet ek dat jy langs my staan, vir altyd Sewe oseane se trane sal my Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei Want waar my hart se branders breek Is dié een wie weet, wie ek is Sewe oseane se water is min Teen die eindelose see, waar ons liefde begin, en ewig groei Jy's die oseaan waarin my liefde vloei Gety in my siel Waterval op 'n wiel draai en draai In die heel diepste deel van my hart Net jy ken die pad Wat Onder my voete lê As die goue sand sy duine ween Kan ek by jou water leen, vir altyd Sewe oseane se trane sal my Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei Want waar my hart se branders breek Is dié een wie weet, wie ek is Sewe oseane se water is min Teen die eindelose see, waar ons liefde begin, en ewig groei Jy's die oseaan waarin my liefde vloei Sewe oseane se trane sal my Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei Want waar my hart se branders breek Is dié een wie weet, wie ek is Sewe oseane se water is min Teen die eindelose see, waar ons liefde beginm en ewig groei Jy's die oseaan waarin my liefde vloei En ewig groei Jy's die oseaan waarin my liefde vloei

Share it


※ Songwriter

RUDI CLAASE

https://onlyrics.co/en/andriette/sewe-oseane?lang=af

Submitted on October 18, 2022 by Anonymous

Comments

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Andriette
The best of
Andriette

Release Name or Album Name

Volksbesit

Release Date

June 15, 2018

Language

language Afrikaans

Spotify

Listen song in spotify service

Words

Most Popular Words in Songs

liefdes skei branders vloei want sewe liefde teen oseaan eindelose water waarin waar trane riviere oseane ewig groei breek jy's hart weet