1. Home
  2. Appel
  3. Boer Loop Deur My Are

Boer Loop Deur My Are

Appel

Want boer loop hier deur my are In die rooi grond wat na die reën my hande rooi kom vlek Is dieselfde wat my hart my siel en gees bedek Ek ruik ‘n storm aan kom Ek sien ‘n volk wat saam drom In Afrikaans het ek geleer hoe om te bid en praat Dit is my taal my trots die rots wat ek by my dra Niemand sal dit wegneem Baie het al probeer Want boer loop hier deur my are Generasies jare Ek sal dit skree tot jy my hoor In Afrikaans, sal ek staan en saam praat Dis wat ek droom as ek slaap Dis hoe ek bid en hoe ek glo Want boer, boer loop deur my are Soggens kyk ek hoe die son die lande voor my verf Ek sal dit aanhou doen tot ek eendag sterf Ek sal waardeer wat ek het Van die tafel tot bed Op my kneë sal jy my vind voor ek saans gaan slaap Dit is die tyd waar ek opreg met my Skepper praat So laat ‘n nuwe dag kom Waar ons kan slaan op een drom Want boer loop hier deur my are Generasies jare Ek sal dit skree tot jy my hoor In Afrikaans, sal ek staan en saam praat Dis wat ek droom as ek slaap Dis hoe ek bid en hoe ek glo Want boer, boer loop deur my are Van die noorde tot die suide Deur die droogtes donderbuie Van die vlaktes tot valleie Deur die laeveld en die duine Slaan die wind weer in ons seile Want dis hier waar ek wil bly Ja dis hier waar ek wil bly Want boer loop hier deur my are Generasies jare Ek sal dit skree tot jy my hoor In Afrikaans, sal ek staan en saam praat Dis wat ek droom as ek slaap Dis hoe ek bid en hoe ek glo Want boer, boer loop deur my are

Share it


※ Songwriter

CHRISTOPH KOTZE, MURRAY LUBBE, SHAN REED

https://onlyrics.co/en/appel/boer-loop-deur-my-are?lang=af

Submitted on October 16, 2022 by Anonymous

Comments

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Appel
The best of
Appel

Release Name or Album Name

Boer Loop Deur My Are

Release Date

March 30, 2018

Language

language Afrikaans

Spotify

Listen song in spotify service

Words

Most Popular Words in Songs

praat slaap waar hoor saam skree hier loop deur afrikaans staan droom boer jare generasies want

Analysis

Analytics audio from this song