1. Home
  2. Appel
  3. F250

F250

Appel

Wel ek vra nie veel nie Ek's nie een vir steel nie Net ‘n rondom stoep en ‘n ou plaas huis en ‘n kool stoof in die kombuis ‘n Stukkie bosveld grond Oral om my rond Waar die Kudu’s loop oor die 60 duim en die muskiete op ‘n streep van die koue verkleim Gee my ‘n F250 Wat loop op whiskey En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie Bek fluit en boks kitaar ‘n Lied vir elke snaar En ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan 'n Kalahari V6 Met goue jag seats En ‘n dik gevoerde Eland bul en 'n mak leeu wat haar dril ‘n Helder melkweg Wat skyn op my plek Met ‘n wieg stoel en ‘n pen katrol op ‘n rivier wat ek die babers kan lok Gee my ‘n F250 Wat loop op whiskey En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie Bek fluit en boks kitaar ‘n Lied vir elke snaar En ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan Gee my ‘n F ‘n F250 En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie Gee my ‘n F ‘n F250 En ‘n boere nooi wat nooit die rugby mis nie Gee my ‘n F250 Wat loop op whiskey En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie Bek fluit en boks kitaar ‘n Lied vir elke snaar En ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan

Share it


※ Songwriter

CHRISTOPH (APPEL) KOTZE

https://onlyrics.co/en/appel/f250?lang=af

Submitted on October 16, 2022 by Anonymous

Comments

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Appel
The best of
Appel

Release Name or Album Name

Patriot

Release Date

November 1, 2019

Language

language Afrikaans

Spotify

Listen song in spotify service

Words

Most Popular Words in Songs

geweer loop huil boks onder snaar sekel f250 fluit whiskey kitaar lied konsertina elke maan

Analysis

Analytics audio from this song