1. Home
  2. Bittereinder
  3. Die dinkdansmasjien

Die dinkdansmasjien

Bittereinder

(Hey) Sluk ek al die bitter in, 'n blitsige ontwikkeling ek sukkel om die vinger in my gesig te verklaar Ek wil myself verdedig toe die stede my verledig As die goed laat menings van die storm laat bedaar Check myself 'n vinger uit, wys altwee terug na my toe Dis duidelik myself met wie ek eindeloos baklei My vingers in 'n vuis en ek hou dit stil dit is 'n Minnaar teen 'n lyf, my lewe soos die een bedryf So fort soos die naas, en die tyd mors advance En dis verbasend hoe vinnig ek kan gatvol kan raak En vat dit als persoonlik en ek bogger elke oomblik op Want moeilik is die woorde selfs al groter as my kop Pop soos 'n ballon, skop vas teen die grond, die bok is in my mond, stop vir 'n sekond Pop soos 'n ballon, skop vas teen die grond, die bok is in my mond, stop vir 'n sekond Die bos kom nog tydelik, vlippen onvermydelik Ek sê vir niemand jammer vir die woord wat in my is Ek werk vir die Heer van eerlik wees, elke lyn soos die pyn soos 'n geweer teen jou neus Weet dis nogsteeds hectic, maar ek skryf wat ek sien Bittereinder vat jou orals soos 'n koper naelsmasjien So spring met jou brain, sit nuwe frame, drink en verdwyn, dink oor jou pyn Dink tot die sonskyn bring jou eie wyn, piekniek in 'n tuin, sit dis verby Pop soos 'n ballon, skop vas teen die grond, die bok is in my mond, stop vir 'n sekond Pop soos 'n ballon, skop vas teen die grond, die bok is in my mond, stop vir 'n sekond Dink dans, dink dans, dink dans, vergeet maar van balans Dink dans, dink dans, dink dans, dis veels Afrikaans (Wrap 'n ronde papier) Want dis diep dop hierdie 'n knieskop liedjie, kyk ek wieg tog 'n bietjie Dis nie dubstep nie, maar mens kan dans op 'n vlikkerlig nie deel van 'n trend nie Nou's die tiener's maar skrikkerig ons brand met 'n lig wat vir you als skyn En ons weet jy gaan ons nooi vir daai picnic in jou tuin Vra vir Arcade Fire (It will ease the weight) Nou skree my stem die hardste (Step net deur die frame) Hou op om ons te verveel speel daai ander deel weer Ek's lus vir saamskree maak tog my keel seer, speel hom meer as twee keer Asseblief asseblief meneer weer weer weer weer weer weer weer Dink dans, dink dans, dink dans, vergeet maar van balans Dink dans, dink dans, dink dans, dis veels Afrikaans So vorm jou opinies en deel dit tog met ons Maar ons skryf vir al die tannies voor die kassie en die jong span Ou baas wat ons taal praat, tieners met 'n rugraat Die sieners in die suburbs en die sinies is wat ons haat Die sinies is wat ons haat Die sinies is wat ons haat Die sinies is wat ons haat Dis veels te Afrikaans Dis veels te Afrikaans Dis veels te Afrikaans Dink dans, dink dans, dink dans, vergeet maar van balans (Dis veels Afrikaans, dis veels Afrikaans) Dink dans, dink dans, dink dans, dis veels Afrikaans (Dis veels Afrikaans) Dis veels Afrikaans

Share it


※ Songwriter

LOUIS MINNAAR, JACO VAN DER MERWE, PEACH VAN PLETZEN

https://onlyrics.co/en/bittereinder/die-dinkdansmasjien?lang=af

Submitted on October 17, 2022 by Anonymous

Comments

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Bittereinder
The best of
Bittereinder

Release Name or Album Name

Die dinkdansmasjien

Release Date

October 18, 2013

Language

language Afrikaans

Spotify

Listen song in spotify service

Words

Most Popular Words in Songs

grond myself skop sinies maar ballon veels vergeet teen dans mond stop afrikaans deel soos sekond dink haat balans weer

Analysis

Analytics audio from this song