1. Home
  2. Die Heuwels Fantasties
  3. C'est La Vie

C'est La Vie

Die Heuwels Fantasties

Vlieg so hoog soos 'n missiel Sink so vinnig soos 'n slagskip 'n foon wat aan en afsit 'n gogga in die matriks Ek sal nuwe meds moet kry As ek myself vir eens kan vind Kort 'n time machine vir dit Myself verloor al as 'n kind Dis al wat ek wil hê E-n-e-r-g-i-e Wag het ons 'n probleem? Of spel ek dit verkeerd? Tussen die straatligte Waar ons mekaar kan vind Dis donderweer Tussen ons twee Sal jou al my lading gee C'est la vie Dis als mos verniet Ek hoop dit maak jou happy C'est la vie Ek voel jou gloei deur my are Vou my toe Kom soek my diep in die skare Ek los vir jou blomme by die agerdeur Ek kan nie dans nie maar ek kan probeer Dis al wat ek wil hê E-n-e-r-g-i-e Wag het ons 'n probleem? Of spel ek dit verkeerd? Tussen die straatligte Waar ons mekaar kan vind Dis donderweer Tussen ons twee Sal jou al my lading gee C'est la vie Dis als mos verniet En ek hoop dit maak jou happy C'est la vie

Share it


※ Songwriter

Charl Du Toit, Frederick Den Hartog, Hunter Kennedy, Pierre Greeff

https://onlyrics.co/en/die-heuwels-fantasties/c-est-la-vie?lang=nl

Submitted on October 16, 2022 by Anonymous

Comments

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Die Heuwels Fantasties
The best of
Die Heuwels Fantasties

Release Name or Album Name

C'est La Vie

Release Date

September 2, 2022

Language

language Dutch

Spotify

Listen song in spotify service

Words

Most Popular Words in Songs

vind c'est tussen

Analysis

Analytics audio from this song