1. Home
  2. Elandré
  3. Rugsak

Rugsak

Elandré

Sit by my, jonger jy Hier’s ‘n verhaal wat jy nie in ‘n storieboek kry nie Belowe dis waar Daar’s ‘n gelukkige einde daarna Die lewe is nie net luister en lees Dit is om jouself te wees en te onthou Daar’s net een van jou Eendag gaan jy inkleur met al die kryte in die boks Eendag gaan jy optel wat jy moes los So moet jou nie bekommer oor die pad nie Moet nie alles kop toe vat nie Dis nie oor die grootste kasteel in die sandpit Maar meer oor wat in, jou hart sit So vat jou pak, leer ken gemak En sit dit alles in jou RUGSAK Jy sal maar moet vertrou dat alles hier binne jou So met rede gemaak is maar dink vir jouself Ek weet dit klink nou baie vir ‘n seuntjie van elf Wees eerlik en gun elkeen hul son Wie weet more draai die wiel dalk in ‘n ander rigting Maak vrede in verpligting Eendag gaan jy inkleur met al die kryte in die boks Eendag gaan jy optel wat jy moes los So moet jou nie bekommer oor die pad nie Moet nie alles kop toe vat nie Dis nie oor die grootste kasteel in die sandpit Maar meer oor wat in ,jou hart sit So vat jou pak, leer ken gemak En sit dit alles in jou RUGSAK Soms ek weet tyd loop stadig En om te sit en net te wag, dit is aardig Maar jy het net een verhaal so skryf dit in jou taal Want dit is net vir jou om dit te gaan haal Eendag gaan jy inkleur met al die kryte in die boks Eendag gaan jy optel wat jy moes los So moet jou nie bekommer oor die pad nie Moet nie alles kop toe vat nie Dis nie oor die grootste kasteel in die sandpit Maar meer oor wat in ,jou hart sit So vat jou pak, leer ken gemak En sit dit alles in jou RUGSAK

Share it


https://onlyrics.co/en/elandre/rugsak?lang=nl

Submitted on November 24, 2022 by Anonymous

Comments

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Elandré
The best of
Elandré

Release Name or Album Name

Rugsak

Record Label

Select

Release Date

March 26, 2021

Language

language Dutch

Spotify

Listen song in spotify service

Words

Most Popular Words in Songs

moet kryte leer hart meer inkleur eendag maar bekommer moes weet optel gemak gaan boks sandpit grootste alles rugsak kasteel

Analysis

Analytics audio from this song