1. Home
  2. Elandré
  3. Vuur Op Die Water

Vuur Op Die Water

Elandré

Die langpad kan somtyds bietjie van mens wegvat Die ligte in die nag maak dit duidelik Soms is dinge net te tydelik En woorde kan ook net soveel belowe Toe ek jou sien weet ek jy's verbode En al wat ek wou doen is praat Maar toe is dit te laat Jy laat my brand Ek wens ons was weer terug in gisteraand My vel voel nog die passie van jou sagte hand Ek wou regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie maar dit Dit brand in my Vuur op die water, ys na die front Ek en jy brand af tot op die grond Vuur op die water, ys na die front Ek en jy brand af tot op die grond So wat dan? As die oggend kom en ons moet aangaan Weet ek is nie een vir opgee, Maar as ek moet sal ek jou tyd gee Blus my vuur wat jy so gretig aansteek Dis mense soos jy wat 'n hart breek So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry? My vingers brand maar ek wil bly My vingers brand maar ek wil bly Jy laat my brand Ek wens ons was weer terug in gisteraand My vel voel nog die passie van jou sagte hand Ek wou regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie maar dit Dit brand in my Vuur op die water, ys na die front Ek en jy brand af tot op die grond Vuur op die water, ys na die front Ek en jy brand af tot op die grond Vuur op die water, ys na die front Ek en jy brand af tot op die grond Vuur op die water, ys na die front Ek en jy brand af tot op die grond Jy laat my brand Ek wens ons was weer terug in gisteraand My vel voel nog die passie van jou sagte hand Ek wou regtig nie myself verloor, verloor Tot op die grond!

Share it

Languages Availables

Select the language to see the lyrics


※ Songwriter

Elandre Schwartz

https://onlyrics.co/en/elandre/vuur-op-die-water?lang=fr

Submitted on October 14, 2022 by Anonymous

Comments

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.

Languages Availables

Select the language to see the lyrics

Elandré
The best of
Elandré

Release Name or Album Name

Boomhuis

Release Date

April 19, 2019

Language

language French

Spotify

Listen song in spotify service

Words

Most Popular Words in Songs

gisteraand front laat maar verloor water grond voel weet donker passie brand regtig myself wens weer sagte hand terug soos vuur

Analysis

Analytics audio from this song