1. Home
  2. Jan Blohm
  3. Sondag Aand

Sondag Aand

Jan Blohm

Dis 'n Sondag aand En ek mis jou so Al brand ons kersie flou Bly ek bitter baie lief vir jou En ek mis jou lyf As slegs die riviere af dryf En ek wou nog se Jy is Al's wat ek wil he Oh my lover Ja My ander hand My wegkruip plek teen die val Rufie my oë is oop Ekt ver geloop vir jou op 'n Sondag aand Want ek mis jou so Ek mis jou harde lag En ek mis jou sagte val En ek mis jou lyf Om in jou waansin te dans En ek wou nog se Jy is Al's wat ek wil he Oh my lover My ander hand My wegkruip teen die val Rufie my oë is oop Ekt ver geloop vir jou En ek wil vannaand Soos 'n brander teen jou lyf breek En ek wil jou magteloos, magteloos daar diep blou see saam in sleep Oh my lover Ja My ander hand My wegkruip plek teen die val Rufie my oë is oop Ekt ver geloop vir jou op 'n Sondag aand

Share it


https://onlyrics.co/en/jan-blohm/sondag-aand?lang=nl

Submitted on October 26, 2022 by Jake Sully

Comments

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Jan Blohm
The best of
Jan Blohm

Release Name or Album Name

Die Liefde Album

Record Label

Vonk Musiek

Release Date

July 6, 2018

Language

language Dutch

Spotify

Listen song in spotify service

Words

Most Popular Words in Songs

aand sondag hand teen wegkruip ander lover geloop rufie

Analysis

Analytics audio from this song