1. Home
  2. Jan Bloukaas
  3. Boerseun

Boerseun

Jan Bloukaas

Basjan was 'n stadsjaap 'n boerseun van die Kaap Sandra was van die platteland van 'n plaas naby De Aar Basjan het al als probeer om haar hart te steel Maar Sandra soek net boerseun en wou van Jan niks weet Basjan gryp toe sy kitaar en begin daar iets speel Hy trek daar los en begin toe sy liefdeslied te deel (Een twee drie) As dit 'n boer is wat jy soek is dit 'n boer wat ek sal wees Met John Deere trekker sal ek ry met kakie tot my knieë My pere is gesond en my damme is nooit leeg As dit boer is wat jy soek is dit 'n boer wat ek sal wees As dit 'n Boer is wat jy Basjan kyk vir Sandra en hoor wat gaan vir wat Hy sien net trane rol van haar oë af tot haar wang Basjan vra toe wat mekeer maar Sandra kyk net weg Sy bou haar moed haal af sy hoed en begin iets te sê Basjan ek is jammer as ek jou hart gaan breek Maar my hart hoort reeds aan iemand sy naam is Hendrik Frederik Hy is net die boer vir my ek sê dit nou Ja hy't my gevra om te trou Ja hy't my gevra om te trou Basjan was vreeslik hartseer toe hy gehoor het Sandra gaan nou trou En om afskeid van ou Sandra te neem Het hy besluit om nog een laaste maal sy liefdeslied te deel (Een twee drie) As dit 'n boer is wat jy soek is dit 'n boer wat hy moet wees Met John Deere trekker sal hy ry met kakie tot sy knieë Ek hoop sy pere is gesond en sy damme is nooit leeg As dit boer is wat jy soek is dit 'n boer wat hy moet wees As dit 'n boer is wat jy soek is dit 'n boer wat hy moet wees Met John Deere trekker sal hy ry met kakie tot sy knieë Ek hoop sy pere is gesond en sy damme is nooit leeg As dit boer is wat jy soek is dit 'n boer wat hy moet wees (Een twee drie)

Share it


※ Songwriter

JEAN DU PLESSIS

https://onlyrics.co/en/jan-bloukaas/boerseun?lang=af

Submitted on October 16, 2022 by Anonymous

Comments

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Jan Bloukaas
The best of
Jan Bloukaas

Release Name or Album Name

The Party Starter

Release Date

November 1, 2019

Language

language Afrikaans

Spotify

Listen song in spotify service

Words

Most Popular Words in Songs

drie kniee begin trekker basjan leeg john hart gaan gesond moet nooit pere soek damme sandra deere maar wees kakie trou twee haar boer

Analysis

Analytics audio from this song