1. Home
  2. Karen Zoid
  3. Engel

Engel

Karen Zoid

Ek het vriende wat ek sien Ek is verslaaf aan nikotien Ek hou van karre wat kan ry Ek huil gewoonlik as ek baklei Ek het gedink dat dit sou reën Toe word ek stil en wag alleen Tot jy kom klop het Aan my deur Ek het n dak bo-oor my kop En in die winter like ek sop Ek raak benoud wanneer jy luister Net soos wanneer mense fluister Ek wonder of jy sal onthou Dat jou woorde aan my klou As jy my insluk Sonder om te kou En ek skree ?n song vir jou my my lief Bly nog n rukkie asseblief Want as ek sing dan sing jy saam In ?n droom roep ek jou naam Ek is so dronk soos Koos Kombuis Daar is geen swembad by my huis My sussie bly in Potchefstroom Die mense daar rook almal boom Vier seisoene in jou traan Hou my vas wanneer jy gaan En ek weer alleen hier staan So ek skree ?n song vir jou my lief Jy is n engel en n dief Want as ons sing Dan sing ons saam In n droom roep ek jou naam

Share it


※ Songwriter

KAREN LOUISE ZOID

https://onlyrics.co/en/karen-zoid/engel?lang=af

Submitted on October 17, 2022 by Anonymous

Comments

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Karen Zoid
The best of
Karen Zoid

Release Name or Album Name

Ultimate Zoid

Release Date

January 1, 2009

Language

language Afrikaans

Spotify

Listen song in spotify service

Words

Most Popular Words in Songs

wanneer sing

Analysis

Analytics audio from this song