1. Home
  2. Riaan Benadé
  3. Vat 'n Bietjie

Vat 'n Bietjie

Riaan Benadé

Vat ‘n Bietjie Lyrics (Hey tjommie ) Kom ons vat ‘n bietjie vat ‘n bietjie Gee my nog ‘n bietjie Ek soek nog ‘n ietsie in my glas Trap die prop Dop my op Kom ons vat ‘n bietjie Vat ‘n bietjie vas Wat sê jy? Wat maak jy? Dis koud hier So bring jy die vuur Jy vat die lang plaas Met ‘n groot haas En kom deur Hier gaan die dinge gebeur Met ‘n lekker dingetjie twee - twee vingertjie Ysie vleisie bring-en-braai Chorus: Kom ons vat ‘n bietjie vat ‘n bietjie Gee my nog ‘n bietjie Ek soek nog ‘n ietsie in my glas Trap die prop Dop my op Kom ons vat ‘n bietjie Vat ‘n bietjie vas Wat praat hy? Hoe loop hy? Dit smaak my Ons moet ‘n oestertjie laat gly Jy vat Tobasco Jy gaat ‘n peper kou Dit maak ‘n bietjie seer Dis hoe die dinge gebeur Met ‘n lekker dingetjie twee - twee vingertjie Ysie vleisie bring-en-braai

Share it


https://onlyrics.co/en/riaan-benade/vat-n-bietjie?lang=nl

Submitted on November 24, 2022 by Anonymous

Comments

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Riaan Benadé
The best of
Riaan Benadé

Release Name or Album Name

Spontaan

Record Label

Coleske

Release Date

August 28, 2020

Language

language Dutch

Spotify

Listen song in spotify service

Words

Most Popular Words in Songs

bietjie twee

Analysis

Analytics audio from this song