1. Home
  2. Snotkop
  3. Dropit Soos 'n Disprin

Dropit Soos 'n Disprin

Snotkop

Wat ruk so? Is dit tant Bessie by die koolstoof of oom Botha by die graanstoor? Wat ruk so? Is dit tant Tok in die hoender hok? Wat ruk so? Is sit ou Sakkie in sy bakkie of is dit San in die plaasdam? Wat ruk so? Is dit oom Jan wat wil slange vang? Daar is 'n ding wat ruk, hy ruk skoon onbeskof So, staan maar terug, pasop Ek like dit net as hy drop (drop) (Dropit soos 'n disprin) (Dropit soos 'n disprin) Al die girls van jou wil bad, Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit En moenie-moenie kom hanna-hanna nie Jy dropit soos 'n disprin Al die girls van jou wil kam As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit En moenie-moenie kom hanna-hanna nie Jy dropit soos 'n disprin Wat ruk so? Is dit Dollie op 'n trollie, of Negang op die kerkbank? Wat ruk so? Is dit Gys in die agter huis? Wat ruk so? Is dit de Waal in die beeskraal, of Doep op die voorstoep? Wat ruk so? Is dit ou Daan in sy karavaan? Daar is 'n ding wat ruk, hy ruk skoon onbeskof So, staan maar terug, pasop Ek like dit net as hy drop (drop) (Dropit soos 'n disprin) (Dropit soos 'n disprin) Al die girls van jou wil bad, Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit En moenie-moenie kom hanna-hanna nie Jy dropit soos 'n disprin Al die girls van jou wil kam, As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit En moenie-moenie kom hanna-hanna nie Jy dropit soos 'n disprin (Wat ruk so?) (Wat ruk so?) (Wat ruk so?) (Wat ruk so?) (Dropit soos 'n disprin) Al die girls van jou wil bad Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit En moenie-moenie kom hanna-hanna nie Jy dropit soos 'n disprin Al die girls van jou wil kam, As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit En moenie-moenie kom hanna-hanna nie Jy dropit soos 'n disprin Jy dropit soos 'n disprin Jy dropit soos 'n disprin Jy dropit soos 'n disprin Jy dropit soos 'n disprin Wat ruk so?

Share it


※ Songwriter

Dirk Van Niekerk, Francois Henning

https://onlyrics.co/en/snotkop/dropit-soos-n-disprin?lang=af

Submitted on October 16, 2022 by Anonymous

Comments

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Snotkop
The best of
Snotkop

Release Name or Album Name

Sous

Release Date

July 20, 2018

Language

language Afrikaans

Spotify

Listen song in spotify service

Words

Most Popular Words in Songs

ramkat soos dropit steek moeniemoenie drop girls hannahanna lekker disprin vellies

Analysis

Analytics audio from this song