1. Home
  2. Twee
  3. Piekniek Vir Twee

Piekniek Vir Twee

Twee

Ek sal nou alles Alles kan gee Vir skadu onder die perskeboom, 'n piekniek vir twee Hoe lyk jou middag en waar wil jy wees Vertel van jou oorwinnings, ek ken al die vrees Ons sal mos altyd weet Of jy nou onthou of vergeet Maar iewers sal die antwoord lê Of so het jy gesê Oe, ek dink ons moet plaas toe gaan Al stof in jou hare en sweet op jou wang Ek sweer ek is lief vir jou en ek reken jy weet Ek verlang net so bietjie na alles van ons twee En ons sal mos altyd weet Of jy nou onthou of vergeet Maar iewers sal die antwoord lê of so Het jy gesê Oe, onthou jy daai oggend met die donderweer Jy't vasgeklou aan my lyf, ons was toe een Jou glimlag red lewens, wel, myne beslis Ek wens ek kon verduidelik hoe baie ek jou mis En ons sal mos altyd weet Of jy nou onthou of vergeet Maar iewers sal die antwoord lê of so Het jy gesê Gesê So het jy gesê Gesê Ek sal nou alles Alles kan gee Vir skadu onder die perskeboom, 'n piekniek vir twee

Share it


※ Songwriter

HERMAN KLEINHANS

https://onlyrics.co/en/twee/piekniek-vir-twee?lang=af

Submitted on October 17, 2022 by Anonymous

Comments

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Twee
The best of
Twee

Release Name or Album Name

Piekniek Vir Twee

Release Date

April 1, 2016

Language

language Afrikaans

Artist

• Twee

Spotify

Listen song in spotify service

Words

Most Popular Words in Songs

altyd twee maar alles onthou antwoord vergeet iewers weet gese

Analysis

Analytics audio from this song