1. Inicio
  2. Biggy
  3. Dames

Dames

Biggy

Oh sy skut haar heupe Hey sy lek haar lippe Kan sien sy soek net dinge Wil my trick met al haar nukke Like vat my terug na jou huis toe Laat ek jou net wys toe Kom nader na my toe Klim in my kar en ons gly toe Heavy keen want sys oulik Vat aan my been like oh shit Ge-hypnotize met daai boude Stop by my huis like nous it Druk my vas ek is haarne Trap saggies tot by my kamer Ek sê moenie raas nie my ma hulle As hulle wakker skrik is daar drama En sys like Wat jy bly nog by jou ma Uhm ek het vergeet om te sê ek het n boyfriend Uhm Jys n loser Bel my n uber En eks like Uhm Wat van jy gebruik jou voete Dames sê my wat jou naam is My naam is adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Dames sê my wat jou naam is My naam is adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Dames sê my wat jou naam is My naam is adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Dames sê my wat jou naam is My naam is adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Terug in die club na n tydjie Ontmoet 'n meisie stacey En stacey het ń lyfie Ek kannie ophou kyk nie Sys like Oh Tell my jaw van die grond af Vee die drool van my mond af Sluk my laaste shot af Tyd dat ek nou op draf Sys like Ek hoor jys n rapper Jou naam is op almal se bekke Jou liedjies klink so lekker Wil jy hoor hoe singe ekke Eks like Ons moet dit buite vat Die music is net way te hard Sy ruk en vat my by die hand En net daar Toe ons buite trap Begin haar hande te dwaal soos n kind wat verlore is in die spar Wat soek na sy ma En ewe skielik hoor ek n stem van agter af wat sê Stacey? Is dit jy? En net daar het ek n vuis hou van my lewe gekry Haha Dames sê my wat jou naam is My naam is adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Dames sê my wat jou naam is My naam is adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Dames sê my wat jou naam is My naam is adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Dames sê my wat jou naam is My naam is adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Compartir


※ Letrista

Adrian Entwistle

https://onlyrics.co/es/biggy/dames?lang=af

Enviado el 16 de octubre de 2022 Por Anonymous

Comentarios

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Biggy
Lo mejor de
Biggy

Nombre Lanzamiento o Álbum

Big Bigger Biggy

Fecha de Lanzamiento

24 de mayo de 2019

Idioma

language Afrikaans

Artista

• Biggy

Spotify

Escuchar en spotify

Palabras

Palabras más usadas en esta canción

dames klaar hoor gaan like adriaanes stacey naam weet daar haar neighbours

Análisis

Análisis de la canción