1. Inicio
  2. Elandré
  3. Vuur Op Die Water

Vuur Op Die Water

Elandré

Die lang pad kan somtyds bietjie van mens weg vat, die ligte in die nag maak dit duidelik soms is dinge net te tuidelik, en woorde kan ook net soveel belowe. toe ek jou sien weet ek jys verbode en al wat ek wil doen is praat, maar toe is dit te laat jy laat my brand, ek wens ons was weer terug in gister aand my vel voel nog die passie van jou sagte hand, ek wil regtig weer myself verloor hoe kan ek anders met daai donker oe kyk, gebruik soos jy my hande in die donker lei ek weet dis teen die reels maar ek wil langer bly, ek weet nie waar dit is nie maar dit brand in my vuur op die water, ys na die front,ek en jy brand af tot op die grond vuur op die water,ys na die front , ek en jy brand af tot op die grond so wat dan as die oggend kom en ons moet aangaan, weet net eks nie een vir opgee, maar as ek moet sal ek jou tyd gee en bliss my vuur wat jy so greutig aansteek, dis mense soos jy wat my hart breek, so hoekom is ek n sucker vir seer kry my vingers brand maar ek wil bly my vingers brand maar ek wil bly jy laat my brand, ek wens ons was weer terug in gister aand my vel voel nog die passie van jou sagte hand, ek wil regtig weer myself verloor hoe kan ek anders met daai donker oe kyk, gebruik soos jy my hande in die donker lei ek weet dis teen die reels maar ek wil langer bly, ek weet nie waar dit is nie maar dit brand in my vuur op die water, ys na die front,ek en jy brand af tot op die grond vuur op die water, ys na die front,ek en jy brand af tot op die grond vuur op die water,ys na die front , ek en jy brand af tot op die grond vuur op die water,ys na die front , ek en jy brand af tot op die grond jy laat my brand, ek wens ons was weer terug in gister aand my vel voel nog die passie van jou sagte hand, ek wil regtig weer myself verloor verloor

Compartir

Idiomas Disponibles

Selecciona un idioma para ver la letra


https://onlyrics.co/es/elandre/vuur-op-die-water?lang=nl

Enviado el 24 de noviembre de 2022 Por Anonymous

Comentarios

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.

Idiomas Disponibles

Selecciona un idioma para ver la letra

Elandré
Lo mejor de
Elandré

Nombre Lanzamiento o Álbum

Vuur Op Die Water

Record Label

Select

Fecha de Lanzamiento

22 de marzo de 2019

Idioma

language Dutch

Spotify

Escuchar en spotify

Palabras

Palabras más usadas en esta canción

terug aand gister hand laat sagte weer vuur verloor water donker waterys passie weet maar wens regtig brand myself grond soos front frontek voel

Análisis

Análisis de la canción