1. Inicio
  2. Juan Boucher
  3. Ons Word Een

Ons Word Een

Juan Boucher

Daar’s n dag, en n plek, waar iemand oor jou pad sal loop Jy is die eenigste, jy is die hoop, dis hoekom jy weet Dit nooit sal werk met iemand anders nie Jy’s die rigting, jy’s n droom, Net n drupel in n water stroom, Kom trek die lyn, waar jou lyf aan hierdie kussings raak, Ons raak dieper as die diepste blou, En dis alles oor jou Ons word een, in siel en gees, En dis daar waar ons wil wees, Ek’s gemaak om vir jou lief te wees, Ons word een, een in nou en een in gees, Een in jou en een in vlees, Ek’s gemaak om vir jou lief te wees, Jy’s die wind wat in warels begaan, Kom ons waai deur die toekoms venaand, Die ontdekkings reis, wat nou in my arms slaap, Dis hoekom jy weet, dit nooit sal werk met iemand anders nie, Jy’s my toevlug, en bly my geluk, Kom red hierdie oorlog, en bly by my bid Sal my lyf verdwyn, as joune aan die bed kom raak, Ons raak dieper as die diepste blou, En dis alles oor jou Ons word een, in siel en gees, En dis daar waar ons wil wees, Ek’s gemaak om vir jou lief te wees, Ons word een, een in nou en een in gees, Een in jou en een in vlees, Ek’s gemaak om vir jou lief te wees Ons word een, in siel en gees, En dis daar waar ons wil wees, Ek’s gemaak om vir jou lief te wees, Ons word een, een in nou en een in gees, Een in jou en een in vlees, Ek’s gemaak om vir jou lief te wees

Compartir


https://onlyrics.co/es/juan-boucher/ons-word-een?lang=nl

Enviado el 22 de noviembre de 2022 Por Anonymous

Comentarios

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Juan Boucher
Lo mejor de
Juan Boucher

Nombre Lanzamiento o Álbum

Twaalf Rondtes

Record Label

Vonk Musiek

Fecha de Lanzamiento

16 de junio de 2019

Idioma

language Dutch

Spotify

Escuchar en spotify

Palabras

Palabras más usadas en esta canción

waar siel raak jy’s vlees lief wees gees iemand ek’s daar word gemaak

Análisis

Análisis de la canción