1. Inicio
  2. Snotkop
  3. Hiekies In Hartenbos

Hiekies In Hartenbos

Snotkop

Moet nooit in Hartenbos Jou karavaan se deur oop los Daar's 'n girl wat baie graag in die nag jou wakker maak Met 'n lovebite in Hartenbos Sy gee jou Lovebites in Hartenbos Lovebites in Hartenbos Hiekies in jou nek hiekies in jou nek Nou sien dis vroeg Desember maand ek's in my Gypsy karavaan En in my glas 'n bietjie ys Vodka vir ontbyt so vyftig meter van die strand af kyk kan sien wat gaan hier aan En in my glas 'n knertsie rum (Lekker man) Want sien gisteraand het ek so kwart voor elf Kwart voor elf loop slaap en in die middel van die nag word ek toe wakker gemaak Want langs my in my bed Langs my in my bed gee daar 'n meisie my 'n lovebite in my nek Moet nooit in Hartenbos Jou karavaan se deur oop los Daar's 'n girl wat baie graag in die nag jou wakker maak met 'n lovebite in Hartenbos Moet dit nooit in Hartenbos Jou karavaan se deur oop los Daar's 'n girl wat baie graag in die nag jou wakker maak met 'n lovebite in Hartenbos Sy gee jou Lovebites in Hartenbos Lovebites in Hartenbos saggies in jou nek merkies so perfek Ek's mal oor Lovebites in Hartenbos Lovebites in Hartenbos hiekies in jou nek hiekies in jou nek Nee kyk ek kla nie vreeslik graag nie weet nie wat om nou te maak nie So my glas is vol van gin met sodawater vir die skrik Want vyftig meter van die strand In my karavaan was ek gebyt nou vat ek wyn (Net 'n bietjie) En hoop dat sy weer net so kwart voor elf Kwart voor elf vanaand weer in die middel van die nag by my 'n draai kom maak En langs my in my bed Langs my in my bed my kom bederf met nog 'n lovebite in my nek Moet nooit in Hartenbos (Hartenbos) Jou karavaan se deur oop los (Deur oop los) Daar's 'n girl wat baie graag in die nag jou wakker maak Met 'n lovebite in Hartenbos Moet nooit in Hartenbos (Hartenbos) Jou karavaan se deur oop los (Deur oop los) Daar's 'n girl wat baie graag in die nag jou wakker maak Met 'n lovebite in Hartenbos Sy gee jou Lovebites in Hartenbos (Hartenbos) Lovebites in Hartenbos saggies in jou nek en merkies so perfek Ek's mal oor Lovebites in Hartenbos (Lovebites in Hartenbos) Lovebites in Hartenbos (Lovebites in Hartenbos ) Hiekies in jou nek hiekies in jou nek

Compartir


※ Letrista

FRANCOS HENNING, MARK KAHN

https://onlyrics.co/es/snotkop/hiekies-in-hartenbos?lang=af

Enviado el 18 de octubre de 2022 Por Anonymous

Comentarios

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Snotkop
Lo mejor de
Snotkop

Nombre Lanzamiento o Álbum

Kraakvars

Fecha de Lanzamiento

13 de mayo de 2016

Idioma

language Afrikaans

Spotify

Escuchar en spotify

Palabras

Palabras más usadas en esta canción

baie langs lovebite moet maak nooit kwart graag voor karavaan girl sien deur glas want ek's hartenbos daar's wakker lovebites hiekies