1. Inicio
  2. Snotkop
  3. Hou My Stywer Vas

Hou My Stywer Vas

Snotkop

Hou my stywer ja hou my bietjie stywer Maak magic met ons lywe ja hou my stywer vas Myne, jy's myne tot die einde my lyf se medesyne So sit jou arms om my lyf en hou my stywer Ja hou my bietjie stywer Skryf stories met ons lywe ja hou my stywer vas Myne jy's myne tot die einde my droom in my verlyding So sit jou arms om my lyf en hou my styf Hier in my hart klop daar 'n drom lyf teen lyf Hou stywer vas en in jou oë die Melkweg wat dans Hand aan hand hou stywer vas Moet nooit laat gaan bly hier vanaand styf teen my lyf hoendervleis Hou my stywer ja hou my bietjie stywer Maak magic met ons lywe ja hou my stywer vas (Hou my stywer vas) Myne, jy's myne tot die einde my lyf se medesyne So sit jou arms om my lyf en hou my stywer Ja hou my bietjie stywer Skryf stories met ons lywe ja hou my stywer vas (Hou my stywer vas) Myne jy's myne tot die einde my droom in my verlyding So sit jou arms om my lyf en hou my styf Diep in my hart kom wat wil bars lyf teen lyf Hou stywer vas en in jou oë 'n soet somer's nag Hand aan hand hou stywer vas Moet nooit laat gaan bly hier by my styf teen my lyf hoendervleis Hou my stywer ja hou my bietjie stywer Maak magic met ons lywe ja hou my stywer vas (Hou my stywer vas) Myne, jy's myne tot die einde my lyf se medesyne So sit jou arms om my lyf en hou my stywer Ja hou my bietjie stywer Skryf stories met ons lywe ja hou my stywer vas (Hou my stywer vas) Myne jy's myne tot die einde my droom in my verlyding So sit jou arms om my lyf en hou my vas Hou my vas Hou my net vas Hou my vas Hou stywer vas Hou my vas Hou my net vas So sit jou arms om my lyf en hou my stywer Ja hou my bietjie stywer Maak magic met ons lywe ja hou my stywer vas (Hou my stywer vas) Myne, jy's myne tot die einde my lyf se medesyne So sit jou arms om my lyf en hou my stywer Ja hou my bietjie stywer Skryf stories met ons lywe ja hou my stywer vas (Hou my stywer vas) Myne jy's myne tot die einde my droom in my verlyding So sit jou arms om my lyf en hou my vas Hou my vas Hou my net vas Hou my vas Hou stywer vas Hou my vas Hou my net vas So sit jou arms om my lyf en hou my styf

Compartir


※ Letrista

FRANCOIS HENNING, MARK KAHN

https://onlyrics.co/es/snotkop/hou-my-stywer-vas?lang=af

Enviado el 16 de octubre de 2022 Por Anonymous

Comentarios

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Snotkop
Lo mejor de
Snotkop

Nombre Lanzamiento o Álbum

Oppas!

Fecha de Lanzamiento

10 de abril de 2012

Idioma

language Afrikaans

Spotify

Escuchar en spotify

Palabras

Palabras más usadas en esta canción

hand teen droom magic stories maak myne lywe arms jy's styf verlyding einde bietjie hier medesyne skryf stywer

Análisis

Análisis de la canción