1. Inicio
  2. Twee
  3. Stukkies

Stukkies

Twee

Kom ek gee vir jou die maan Dan kyk ons waar ons dan staan Daar is nog fotos wat ek wil neem En ek wil jou teenwoordigheid leen En daar lê stukkies van ons in Doringbaai Daar lê stukkies in die Kaap Ek dink daai haan het nou alweer gekraai Ons sal 'n plan moet maak Ons sal tyd spandeer, ons sal kommunikeer As jy weer sal vra dan sê ek ja Ek het jou afgeskiet, maar dit was als vir my nuut En ek weet dis nou seer maar die tyd sal genees Kom ek gee vir jou my hand Dan kies jy dalk my kant Daar is nog fotos wat ek wil neem En ek wil jou teenwoordigheid leen En daar lê stukkies van ons in Doringbaai Daar lê stukkies in die Kaap Ek dink daai haan het nou alweer gekraai Ons sal 'n plan moet maak Ons sal tyd spandeer, ons sal kommunikeer As jy weer sal vra dan sê ek ja Ek het jou afgeskiet, maar dit was als vir my nuut En ek weet dis nou seer maar die tyd sal genees Daar lê stukkies van ons in Doringbaai Daar lê stukkies in die Kaap Ek dink daai haan het nou alweer gekraai Ons sal 'n plan moet maak Ons sal tyd spandeer, ons sal kommunikeer As jy weer sal vra dan sê ek ja Ek het jou afgeskiet, maar dit was als vir my nuut En ek weet dis nou seer maar die tyd sal genees Ons sal tyd spandeer, ons sal kommunikeer As jy weer sal vra dan sê ek ja Ek het jou afgeskiet, maar dit was als vir my nuut En ek weet dis nou seer maar die tyd sal genees

Compartir


※ Letrista

HERMAN KLEINHANS

https://onlyrics.co/es/twee/stukkies?lang=af

Enviado el 18 de octubre de 2022 Por Anonymous

Comentarios

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Twee
Lo mejor de
Twee

Nombre Lanzamiento o Álbum

Piekniek Vir Twee

Fecha de Lanzamiento

1 de abril de 2016

Idioma

language Afrikaans

Artista

• Twee

Spotify

Escuchar en spotify

Palabras

Palabras más usadas en esta canción

weet dink afgeskiet kaap daai nuut maar gekraai seer alweer spandeer doringbaai stukkies haan kommunikeer weer moet plan daar maak genees

Análisis

Análisis de la canción