1. Home
  2. Snotkop
  3. Raak Vir My Rustig

Raak Vir My Rustig

Snotkop

Vat hom soos 'n Vrydag 'n Vrydag laat die goeie tye rol en laat daai worries Worries van jou rug af rol Vir ewig Vrydag Vrydag maak die lekker in my los en skink daai voggies Daai voggies en gee minder om Tjop en dop en kom sit terug Chill 'n bietjie stap stadig (Sit 'n) Sit 'n tjopie op die vuur en (Raak vir my rustig, raak vir my rustig hey) Jy loop hier rond of dit jou plaas is Nee dis te veel vir my hey Jy maak as of jy sommer die baas is Nee chill 'n bietjie uit (Chill uit) Jy hol hier rond as if jy altyd laat is Nee raak 'n bietjie lui Geld jaag is laas jaar raak rustig vir my (Ah yes) As jy my sien ek's altyd rustig Ja ek's so rustig jy sal dink dis amper Christmas So sit jou sonbrille op en vat 'n breek in jou kop en hou kermis Vat hom soos 'n Vrydag 'n Vrydag laat die goeie tye rol en laat daai worries Worries van jou rug af rol Vir ewig Vrydag Vrydag maak die lekker in my los en skink daai voggies Daai voggies en gee minder om Tjop en dop en kom sit terug Chill 'n bietjie stap stadig (Maak jou) Maak jou bra bietjie los en (Raak vir my rustig hey, raak vir my rustig hey) Jy werk altyd asof die geld skaars is Nee dis nie nodig nie Jy trap die petrol asof jy kwaad is Nee trap 'n bietjie briek Jou suit en tie is styf en dis gevaarlik Maak dit los asseblief (Maak los) Rond jaag is laas jaar ek skryf vir jou 'n brief (Is ja) As ek jou sien jy's altyd haastig Jy's so haastig jy maak my ongemaklik So slaan jou kar se dak oop en laat die lang pad loop en raak rustig (Rustig) Vat hom soos 'n Vrydag 'n Vrydag laat die goeie tye rol en laat daai worries Worries van jou rug af rol Vir ewig Vrydag Vrydag maak die lekker in my los en skink daai voggies Daai voggies en gee minder om Tjop en dop en kom sit terug Chill 'n bietjie stap stadig (Gooi 'n) Gooi 'n klippie op die ys en (Raak vir my rustig hey) Raak vir my rustig hey Raak vir my rustig hey

Share it


※ Songwriter

ADOLF VORSTER, DIRK VAN NIEKERK, FRANCOIS HENNING

https://onlyrics.co/en/snotkop/raak-vir-my-rustig?lang=af

Submitted on October 17, 2022 by Anonymous

Comments

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Snotkop
The best of
Snotkop

Release Name or Album Name

HKGK

Release Date

June 24, 2016

Language

language Afrikaans

Spotify

Listen song in spotify service

Words

Most Popular Words in Songs

minder worries voggies daai chill terug skink stap goeie rond altyd raak rustig laat stadig vrydag maak lekker soos ewig bietjie tjop

Analysis

Analytics audio from this song