1. Home
  2. Snotkop
  3. Woestersous

Woestersous

Snotkop

As jy kom kuier Maak jy my suiker 'n Bietjie onstabiel Dan eet ek tjoklits As jy my vasdruk Raak ek net koorsig Brand soos Tabasco sous Hier in my are Jy gee my kilojoules Maar dit is alles cool Ek smaak jou stukkend soos Woestersous Soos bacon, eiers en jam op toast Soos tjoppies op die vuur waaraan ek wil kou Maak jy my honger vir meer van jou Ek is verslaaf aan jou soos Aromat Jy smelt soos melktert hier in my bek Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag Maak jy my net soveel meer lus vir jou (Lus vir jou) (Lus vir jou) As jy my french kiss Raak dit fantasies Ek soek jou hot cross buns Vergeet van Banting As ons karfoefel My pols raak tjoepstil Kan jy die dokter bel? Jy smaak soos vetkoek Jy gee my carbo load Maar ek sien glad nie fout Ek smaak jou stukkend soos Woestersous Soos bacon, eiers en jam op toast Soos tjoppies op die vuur waaraan ek wil kou Maak jy my honger vir meer van jou Ek is verslaaf aan jou soos Aromat Jy smelt soos melktert hier in my bek Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag Maak jy my net soveel meer lus vir jou (Lus vir jou) (Lus vir jou) Yes, Tim Noakes sê ek eet te veel Maar ek dink nie hy verstaan nie Nee hy kan gaan speel Want jou lyfie stoot my cholesterol op Proe net so lekker soos Jelly Tots Yes, Weigh Less dink ek skep te veel Maar jy's heeltemal te lekker om met hulle te deel Want jou lippies maak my belt te styf So ek doop jou in my koffie soos boere beskuit Ek smaak jou stukkend soos Woestersous Soos bacon, eiers en jam op toast Soos tjoppies op die vuur waaraan ek wil kou Maak jy my honger vir meer van jou Ek is verslaaf aan jou soos Aromat Jy smelt soos melktert hier in my bek Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag Maak jy my net soveel meer lus vir jou Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag Maak jy my net soveel meer lus vir jou Lus vir jou (Lus vir jou)

Share it


※ Songwriter

DIRK VAN NIEKERK, FRANCOIS HENNING

https://onlyrics.co/en/snotkop/woestersous?lang=af

Submitted on October 17, 2022 by Anonymous

Comments

You need to be logged in to write a comment. Please login or register to continue.
Snotkop
The best of
Snotkop

Release Name or Album Name

HKGK

Release Date

June 24, 2016

Language

language Afrikaans

Spotify

Listen song in spotify service

Words

Most Popular Words in Songs

smaak sondag woestersous middag hier smelt stukkend verslaaf raak vuur waaraan soveel tjoppies maak soos aromat melktert meer bacon eiers toast maar potjiekos honger

Analysis

Analytics audio from this song